BONUSJULY2016 - page 6

4
BONUS
June/July 2016
Die nuwe Toyota Fortuner
Oorbrugging van
weelde
tussen stedelike gebruik
en vryheid
Die nuwe Fortuner deel dalk ’n paar onder-die-dop-kenmerke met sy taai
Hilux-stalmaat, maar wat ontwerp betref, is hulle ligjare van mekaar verwyder.
In huidige formaat pronk die Fortuner met ’n meer kenmerkende, slank dog
treffende en kragtige ontwerp. Die voorkant lyk aggressief, indien nie dreigend
nie, terwyl sy algehele voorkoms as aantreklik en gespierd opgesom kan word.
1,2,3,4,5 7,8,9,10,11,12,13,14,15,16,...102
Powered by FlippingBook